Landbou Radio | Afrikaanse Agri Nuus Podcasts – Agri Online
Agriskoops - 31 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy gesels oor die opbrengs op belegging (ROI) van Kommersiële Sonkrag in Suid-Afrika. Hy verduidelik wat is die tipiese terugbetaaltydperk vir 'n kommersiële sonkragstelsel in Suid-Afrika en watter

Eddie Goldberg, 08/31/2026

00:05:03

Agriskoops - 28 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Riani Erasmus. Sy gee ʼn oorsig van die maatskappy se Inkomstewaarborg produk, wat dit alles dek, hoe boere vir dit kan aansoek doen en hoe aanplantings gemonitor word.

Eddie Goldberg, 08/28/2026

00:05:14

Agriskoops - 27 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor koringgenetika en waarom plaaslike navorsing en die ontwikkeling van koringgenetika belangrik vir Suid-Afrikaanse koringprodusente is.

Eddie Goldberg, 08/27/2026

00:05:40

Agriskoops - 26 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Angelique Botha. Sy gee is oorsig oor iMPAC Cropsure en wat hulle bied binne die landbousektor in terme van oesversekering. Sy verduidelik verder hoekom oesversekering belangrik is en hoe iMPAC Cropsure landwyd beskikbaa

Eddie Goldberg, 08/26/2026

00:05:05

Agriskoops - 25 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Gehaltebeheerbestuurder by Limagrain, Lyniarie Erwee. Sy gee ’n oorsig van Limagrain se kwaliteitstandaarde as dit by saad kom, wat Limagrain uniek maak as dit by saadtoetsing kom en hoekom hierdie saadtoetsing so belangrik is. Sy verduidelik watse voordeel

Eddie Goldberg, 08/25/2026

00:05:02

Agriskoops - 24 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Angelique Botha. Sy gee 'n oorsig oor iMPAC Cropsure en wat hulle bie binne die landbousektor in terme van oesversekering. Sy verduidelik verder hoekom oesversekering belangrik is. iMPAC Cropsure is landwyd beskikbaar.

Eddie Goldberg, 08/24/2026

00:04:57

Agriskoops - 21 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor Limagrain se hoofdoelwit met julle deelname aan NAMPO Kaap vanjaar en wat boere hierdie jaar van hulle kan verwag. Hy gee ook ‘n oorsig van nuwe tegnolo

Eddie Goldberg, 08/21/2026

00:05:04

Agriskoops - 20 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy verduidelik waarom NuWater beskryf word as 'n slim waterbehandelingsmaatskappy wat die landbou-, mynbou-, industriële en munisipale sektore bedien. Hy bespreek ook tendense in waterbeskikbaarheid en -gehalte wat landbou

Eddie Goldberg, 08/20/2026

00:04:21

Agriskoops - 19 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie net gemak nie, maar o

Eddie Goldberg, 08/19/2026

00:04:43

Agriskoops - 19 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie net gemak nie, maar o

Eddie Goldberg, 08/19/2026

00:04:43

Agriskoops - 18 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman, die verkoopsbestuurder by Baytrac. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar, en verduidelik hoe effektiewe vlootbestuur ook kliëntediens kan verbeter. Schoeman sluit die drie weke lange bespre

Eddie Goldberg, 08/18/2026

00:04:04

Agriskoops - 17 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van besigheidsontwikkeling by die maatskappy RenEnergy, Juandre Pitout. Hy gee ʼn oorsig wat boere moet oorweeg om te besluit om hulle plaas of onderneming van die kragnetwerk af te haal. Hy verduidelik hoe boere volhoubaar kan boer deur hul energie-ver

Eddie Goldberg, 08/17/2026

00:05:59

Agriskoops - 14 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoops- en bemarkingsbestuurder by die maatskappy Algar, Charlotte Esterhuizen. Sy gesels oor hulle oor veehanteringstoerusting en hoekom dit belangrik is om jou diere rustig te hanteer. Sy gee ’n oorsig van hulle nek- en lyfklamp en die belangrikheid van

Eddie Goldberg, 08/14/2026

00:04:29

Agriskoops - 13 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Pretoria area bestuurder by DFM Technologies, Lawrence van der Westhuizen. Hy gesels oor die maatskappy se diens wat die hele Suid-Afrika en ook Suider-Afrika insluit. Hy gee verder ʼn oorsig van die voordele wat hierdie groot voetspoor van die maatskappy vi

Eddie Goldberg, 08/13/2026

00:04:29

Agriskoops - 12 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Martin Booyens van die maatskappy InteliGro. Hy gesels oor die sterk El Niño wat voorspel word en hoe warm en droë toestande plantstress kan veroorsaak. Hy verduidelik hoekom platstress as die “stil dief van opbrengs” beskryf word. Hy gee verder ’n oorsig van p

Eddie Goldberg, 08/12/2026

00:06:08

Agriskoops - 11 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar, en verduidelik hoe roete-optimalisering en gereelde voertuigonderhoud koste oor die lang termyn kan verminder.

Eddie Goldberg, 08/11/2026

00:04:08

Agriskoops - 7 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besturende direkteur by AgriSeker, Reinhard Kuschke. Augustus is 'n belangrike voorseisoen-maand en Reinhard gee ʼn oorsig oor hoe boere en produsente hulle risiko's beter bestuur voordat die seisoen begin. Hy gee ook praktiese raad vir produsente wat nou hu

Eddie Goldberg, 08/07/2026

00:05:20

Agriskoops - 6 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor seisoenale verskille met die gebruik van sonkrag. Hy gee ʼn oorsaak van redes waarom ʼn sonkragstelsel soms onderpresteer en hoekom dit belangrik is om jou stelsel gereel

Eddie Goldberg, 08/06/2026

00:05:31

Agriskoops - 5 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die direkteur bemarking en tegnies by die maatskappy World Focus Agri, At van Schalkwyk. Hy verduidelik oor plantenergie en die belangrikheid daarvan in landbou. Hy gee ʼn oorsig van wat plantenergie en plantenergiebestuur behels en hoe dit kan bydrae tot ʼn bete

Eddie Goldberg, 08/05/2026

00:05:49

Agriskoops - 4 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar en verduidelik hoekom effektiewe vlootbestuur nie net vir groot maatskappye is nie. Sy bespreek ook hoe Baytrac boere, klein besighede en groter maatsk

Eddie Goldberg, 08/04/2026

00:04:19

Agriskoops - 3 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor die gemoedsrus wat data en bewyse ʼn boer bied in terme van beskerming van sy eiendom, sy gesin en sy plaaswerkers. Hy verduidelik ook hoe opnames, wolkberging en afstandsmonitering boere help om sterker

Eddie Goldberg, 08/03/2026

00:04:06

Agriskoops - 31 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase, groot woonkomplekse en besighede. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en wa

Eddie Goldberg, 07/31/2026

00:04:32

Agriskoops - 30 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor hoe hulle saam met boere werk om hul boerderye winsgewend en gesond te hou. Hy gee ʼn oorsig van die maatskappy se posisie in die mark en van die produkt

Eddie Goldberg, 07/30/2026

00:05:42

Agriskoops - 29 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streeksontwikkelings- en Bemarkingsverteenwoordiger by Nutrico, Kenny Beeton. Hy bespreek die belangrikheid van die gebruik van 'n hoëgehalte-spuitwaterbyvoegmiddel in landbou en verduidelik die rol wat byvoegmiddels speel in die verbetering van spuitpresta

Eddie Goldberg, 07/29/2026

00:05:09