Daaglikse Woord | Daaglikse Bemoediging – Agri Online
Hier is ek Here

Send us Fan MailLukas 5:10-11 Jakobus en Johannes, Sebedeus se seuns wat saam met Simon gewerk het, was net so verbaas. Jesus het egter vir Simon gesê: “Moenie bang wees nie. Van nou af sal jy mense vang.” Nadat hulle die bote op die strand getrek het, het hulle alles gelos en Hom gevolg. (AFR20) He

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/31/2026

00:02:56

Hou Op om die Stomp Byl te Swaai

Send us Fan MailLukas 5:16 Maar Hy het Hom altyd weer in eensame plekke afgesonder om daar te bid. Het jy al gesien hoe ons soms sommer sonder planne in dinge kan instorm? Ons dink op die een of ander manier dat ons harde werk alleen genoeg sal wees. Maar dan sit ons na die tyd doodmoeg en moedeloos

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/30/2026

00:03:10

Deur Christus se Oë

Send us Fan MailJakobus 4:11 Moenie van mekaar kwaadpraat nie, broers. Hy wat van sy broer kwaadpraat of sy broer veroordeel, praat kwaad van die wet en veroordeel die wet. En as jy die wet veroordeel, handel jy nie meer volgens die wet nie, maar speel jy regter daaroor. Die meeste van ons is vinnig

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/29/2026

00:03:14

Jou Toekoms Hoef Nie soos jou Verlede te Lyk Nie

Send us Fan MailJakobus 1:5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. Wanneer jy bietjie stilstaan en dink, besef jy dat die meeste van ons probleme nie sommer net uit die bloute kom nie. Dit begin

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/28/2026

00:03:16

Christus is By die Hek

Send us Fan MailDeuteronomium 27:19 “Daar rus 'n vloek op elkeen wat nie reg laat geskied aan 'n vreemdeling, 'n weeskind of 'n weduwee nie! Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’” Wanneer dinge om ons te vinnig verander, voel dit soms of ons ou tradisies wegraak. Ek dink dis heeltemal natuurlik o

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/27/2026

00:03:02

Moenie Wag Nie

Send us Fan MailRomeine 5:8 Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. Het jy al ooit gevoel dat jy net nie goed genoeg is om na God toe te gaan nie? Asof jou sondes te veel is; jou mislukkings te groot; jou gebede te oppervlakkig? Ons alm

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/26/2026

00:02:50

Hou Aan om sy Lig te Dra

Send us Fan MailMatteus 5:14-16 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle jul

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/25/2026

00:03:07

Watter Prys sal Jy Betaal?

Send us Fan MailMatteus 5:44 Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, Ons leef in ’n wêreld wat behep is met eie belang. Sorg vir jouself. Beskerm jou eie belange. Moenie toelaat dat enigiemand jou misbruik nie. Is dit nie maar hoe die m

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/24/2026

00:02:55

Moenie Ophou Nie

Send us Fan MailJeremia 33:1-3 Die woord van die Here het weer tot Jeremia gekom. Hy was toe nog ingeperk in die binneplaas van die paleiswag. So sê die Here, Hy wat die aarde gemaak en so gevorm het dat dit nie wankel nie, wie se Naam Here is: Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groo

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/23/2026

00:03:02

Net Een Gebedjie Ver

Send us Fan MailPsalm 116:1-2 Ek het die Here lief, want Hy antwoord my smeekgebed. Omdat Hy na my geluister het, sal ek Hom aanroep solank ek lewe. (NLV) Almal bid wanneer die nood druk — selfs die ateïs in ’n dokter se wagkamer, of die skeptikus in ’n vliegtuig vol turbulensie. Ons almal roep op ’

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/22/2026

00:02:58

Die Vryheid van Gehoorsaamheid

Send us Fan MailRomeine 14:8 As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Gehoorsaamheid en vryheid is twee idees wat voel asof hulle aan teenoorgestelde kante van die straat bly. Gehoorsaamh

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/21/2026

00:03:13

Wanneer Dissipline Genade Word

Send us Fan MailOpenbaring 3:19-20 Ek bestraf en tug elkeen wat Ek liefhet. Laat dit dan vir julle erns wees en bekeer julle. Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My. Liefde en dissipli

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/20/2026

00:03:14

Augustus Nuusbrief 2

Send us Fan MailGoeiedag aan al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Tweede Nuusbrief vir Augustus. In moeilike tye soos dié waarin ons vandag leef, wil God hê sy kinders – dis nou ek en jy – moet lewens leef wat betekenisvol is, nè?Hy wil hê ons moet in oorwinning leef. Hy

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/19/2026

00:02:10

Skoon Huis; Skoon Hart

Send us Fan Mail2 Korintiërs 7:1 Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy.Daar is niks soos die gevoel wanneer jy by ’n huis instap wat vars skoongemaak is nie - die vloere b

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/19/2026

00:02:59

Verlore Maar Nie Vergete Nie

Send us Fan MailJeremia 29:11 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Het jy al ooit gevoel asof jy; sonder ’n kaart, ’n kompas of enige idee van hoe om by die huis te kom, in die middel van nêrens is? Sover het jy

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/18/2026

00:03:01

Hoe die Alledaagse Iets Besonders Raak

Send us Fan MailRomeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.Kry jy ook soms die gevoel dat jy net nie inpas nie; dat

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/17/2026

00:03:08

‘n Teësinnige Bekeerling

Send us Fan Mail2 Samuel 7:22 Daarom is U groot, oppermagtige Here! Daar is niemand soos U nie. Ons het nog nooit gehoor van enige God soos U nie Wat vat dit om ’n lewe te verander? Vir sommige mense is dit nie slim argumente of lang debatte nie – dis ’n ontmoeting met die lewende God wat jy eenvoud

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/16/2026

00:02:48

Van Intimiteit tot Gehoorsaamheid

Send us Fan MailPsalm 19:15 Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser. Het jou eie woorde jou al ooit in die moeilikheid gebring? Dink aan 'n aanmerking wat jy gemaak het sonder om te dink, 'n kwaai uitbarsting, of 'n leuen wat aan die begin onskuldig gely

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/15/2026

00:03:01

God se Voorkomende Beskerming

Send us Fan MailPsalm 25:14-15 Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend. My oë is altyd op die Here gerig, want dit is Hy wat my voete uit die vangnet sal hou. Het jy al ooit vasgekeer gevoel? Asof daar onsigbare nette om jou styftrek, ongeag wat jy doen? Vr

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/14/2026

00:02:59

Ek wil Jou ‘n Geheim Vertel

Send us Fan MailPsalm 25:14 Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend. Daar is iets vreeslik lekker en aanloklik aan ’n geheim, nè? Om te wag dat iemand jou genoeg vertrou om een te deel, voel kompleet of jy op die drumpel van iets groots staan. Sodra jy deel

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/13/2026

00:02:45

Wag Hoopvol

Send us Fan MailPsalm 27:14 Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! Jy ken daardie tye wanneer jy desperaat gewag het dat dinge moet verander? Jy het gebid, maar dit het gevoel of die hemel swyg. Jy het werk gehard, maar niks het verander nie. Soos die wagtyd lang

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/12/2026

00:03:19

Christus, Ons Bron van Vreugde

Send us Fan MailPsalm 27:4 Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. Die lewe is nie altyd maanskyn en rose nie. Dinge tref ons van alle kante af – spanning en druk, verliese

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/11/2026

00:03:16

Vervang Jou Skuldgevoel met Vreugde

Send us Fan MailPsalm 51:12 Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig. Ons het almal al foute gemaak wat ons eerder sou wou uitwis. Jy het; ek het; keuses wat ons gemaak het en wens ons kon terugtrek. Maar hoe dikwels hou ons net aan om op dieselfde pad te loop - die ee

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/10/2026

00:03:02

Moenie die Probleem Voos Dink Nie

Send us Fan Mail1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. Stres. Druk. Spertye. Rekeninge. Kinders. Verhoudings. Gesondheid. Party dae voel dit of jy die hele wêreld op jou skouers dra. En dit maak nie saak hoe hard jy probeer nie, die vrag word net al hoe swaarder.Lê

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet, 08/09/2026

00:03:07