“Ek boer omdat ek glo ʼn mens moet jou lewe aan iets groter as jouself wy. Ek boer omdat ek wil bou; ʼn toekoms vir my gesin, ʼn bestaan vir die mense wat saam met my werk en ʼn nalatenskap vir die volgende geslag.”
‘Ek boer omdat ek wil bou’: Jongboer-finalis fokus op toekoms
Written on 08/29/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.