Francois Rossouw bou tafeldruifreus in Hexriviervallei

Written on 04/09/2026
landbou

Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, ’n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is as 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar aangewys. Die onderneming by De Doorns beskik oor tien produksie-eenhede, produseer altesaam 18 verskillende kultivars en het meer as 400 voltydse werkers in diens.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.