Boere wat hul familieboerderye vir die komende geslagte wil bewaar, moet ophou om opvolging as ’n gebeurtenis by afsterwe te beskou en betyds vaste reëls oor eienaarskap, vergoeding, dividende, aanstellings en besluitneming neerlê, het George Robertson, uitvoerende hoof van Galileo Advisory Service, op die Nyl-boerevereniging se onlangse boeredag op die Springbokvlakte gesê.
Dié reëls laat familieboerderye en -bande oorleef
Written on 08/29/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.