Doeltreffender kredietpraktyke vir groente- en vrugteboere, en ’n dieregesondheidsreus wat stilweg in Suid-Afrika ontwikkel het, is wat Landbouweekblad geleer het uit ’n onderhoud met Andries Geertsema, uitvoerende hoof van die landboubeleggingsgroep Acorn Agri & Food (AAF).
Overberg Agri se base mik na beter finansiering, en sien groot potensiaal in dieregesondheid
Written on 05/27/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.