Onafhanklike studie bevestig sterk beskerming teen nuwe SAT 1-bek-en-klouseer-stam

Written on 07/11/2026
Geborgde Inhoud

’n Onafhanklike studie deur ’n wêreldverwysingslaboratorium toon dat ’n Argentynse SAT 1-entstof volledige beskerming bied wanneer twee dosisse toegedien word – ’n belangrike ontwikkeling namate die nuwe SAT1-topotipe III-stam van bek-en-klouseer (BKS) verder oor Afrika en ander wêrelddele versprei.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share