Hoewel private aankopers vanaf die eerste week van Augustus bek-en-klouseer-entstof deur die rooivleisbedryfliggaam (RMIS) se stelsel kan bestel, het min boere nog bestellings geplaas. Daar is tans kommer oor uitbrekings wat weer op plase waar diere reeds ingeënt is, begin voorkom.
BKS: Min boere bestel tot dusver entstof, sê RMIS
Written on 08/30/2026
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/diere/bks-min-boere-bestel-tot-dusver-entstof-se-rmis-20260830-0753
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.