Gevolge té groot om Tongaat Hulett te laat vou

Written on 02/22/2026
@maroelamedia

Sou Tongaat Hulett se bedrywighede misluk of sonder gestruktureerde ingryping onder onbefondsde likwidasie geplaas word, kan die gevolge nie in ʼn balansstaat vervat word nie. Die meeste van die land se produsente sal dadelik marktoegang verloor, werkloosheid sal hul geraamde 40 000 direkte werkers in die gesig staar en die omliggende landelike gemeenskappe sal kwesbaar wees vir ekonomiese en maatskaplike onrus.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.