Vir twee jaar agtereenvolgens het Kleiheuwel Trust die fynste wol in Suid-Afrika opgelewer. Dié oudste en suidelikste Merino-plaas in die land het verlede jaar die duurste baal wol nóg in Suid-Afrika verkoop. André Christie-Smith sê hoe die plaas homself in elke aspek in die oortreffende trap plaas.
Hier’s wol g’n neweproduk
Written on 07/13/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.