Moderne landbou ondergaan tans ’n gedaanteverwisseling as gevolg van wisselvallige weerpatrone en waterskaarste. Daar word ook wêreldwyd toenemend gefokus op volhoubare gewasse en die bevordering van die mens se dermgesondheid. Volgens landboukundiges produseer boere daarom al hoe meer klimaatsbestande, funksionele gewasse – superkosse wat taai in die veld maar propvol voedingstowwe is.
’n Nuwe generasie superkosse: 5 gewasse wat ook taai in die veld is
Written on 07/12/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.