Die departement van landbou het op Vrydag 10 April ’n konsep-skema vir roetine-inentings teen bek-en-klouseer (BKS) ingevolge Artikel 10 van die Wet op Dieresiektes in die ‘Staatskoerant’ gepubliseer. Dit kan verreikende gevolge vir veeboere en die breër waardeketting inhou.
PAS BEKEND | Nuwe BKS-inentingskema in ‘Staatskoerant’, net 7 dae vir kommentaar
Written on 04/10/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.