In teenstelling met die nasionale departement van landbou se onlangse aankondiging word Goss se bakteriese verwelksiekte inderdaad vanjaar in dele van KwaZulu-Natal se mielieverbouing opgemerk. Dit is egter minder as verlede jaar en die provinsie se mielieboere is nie paniekerig daaroor nie.
Goss-verwelksiekte inderdaad ook in KZN, maar minder aanmeldings as verlede jaar
Written on 04/10/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.