Landboumiddels: Uitspraak bring meer vryheid, maar groter verantwoordelikheid

Written on 02/25/2026
Jasper Raats

’n Onlangse uitspraak in die hooggeregshof in Kaapstad skep duidelikheid oor wie sogenoemde “beperkte landboumiddels” mag koop en toedien – maar die bedryf waarsku dat dié verligting in die regulatoriese vereistes nie beteken dat die risiko’s of verantwoordelikhede minder word nie.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.