Terwyl pluismeulens besig is om die laaste saadkatoen van die seisoen te verwerk, staan die geraamde totale produksie op 78 738 bale vesel (200 kg-bale), wat 26% meer as verlede jaar se 62 320 bale is.
Katoenoes 26% groter as verlede jaar
Written on 08/25/2026
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/katoenoes-26-groter-as-verlede-jaar-20260825-0682
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.