‘Skoksyfers’ wys rekords kan spat met someroeste

Written on 05/27/2026
Nico van Burick

Die jongste oesskatting vir somergraan en oliesade dui op ’n rekordoes vir somergewasse van 21,1 miljoen ton. Dit is 2% meer as verlede maand se skatting en 3% meer op ’n jaargrondslag.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.