Byna 22 maande nadat die suikerbedryf om sterker beskerming teen diepsee-invoersuiker aansoek gedoen het, is ’n hersiene dollargebaseerde verwysingsprys in die Staatskoerant afgekondig. Die nuwe vlak van US$785/t is egter US$120/t laer as waarvoor die bedryf gevra het.
Hoër suikertarief bring min verligting
Written on 08/28/2026
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/hoer-suikertarief-bring-min-verligting-20260828-0620
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.