Hortgo stel ‘gerekende leier’ aan as nuwe uitvoerende direkteur

Written on 05/26/2026
Michelle van der Spuy

Politiek, logistieke kwessies en die grootste storms wat die Wes- en Oos-Kaap in ’n lang tyd getref het, is maar van die probleme wat die sagtevrugtebedryf tans in die gesig staar. Jacques du Preez, wat eersdaags as uitvoerende direkteur van Hortgro oorneem, is die man wat dié bedryf deur een van sy ingewikkeldste tye nog moet lei.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.