Ten spyte van bek-en-klouseer-entstof wat die land inkom en ’n stel opgedateerde beheermaatreëls wat as deel van die Artikel 9-skema gepubliseer is, moet die toepassing van biosekerheidsmaatreëls deur vee-eiendomme nié verslap word nie, maan Roelie van Reenen, voorsieningskettingbestuurder van die Beefmaster-groep.
Biosekuriteit bly kernbelangrik in stryd teen BKS
Written on 07/17/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.