Die nuwe eienaar van die Gledhow Sugar Company in die KwaDukuza-distrik, KwaZulu-Natal, gaan groot beleggings maak in tegnologie en stelsels wat daarop gemik is om die maksimum maatskaplik-ekonomiese opbrengste te verwesenlik uit die sirkel-ekonomie-geleenthede wat suikerriet bied. Dit sal dien as goeie voorbeeld en rolmodel vir Suid-Afrika se suikerrietwaardeketting, wat lank reeds swaarkry.
R2 miljard-belegging gaan Gledhow ‘in bedryfsleier omskep’
Written on 04/09/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.