Dit klink vergesog om te dink dat ’n nederige plant soos die spekboom nie net nuwe lewe in grond kan blaas nie, maar ook werksgeleenthede kan skep en groot ekonomiese waarde kan ontsluit. Dit is egter juis wat bereik word met ’n projek wat sedert 2023 spekbome gebruik om die ruigteveld op landbougrond in Jansenville te rehabiliteer.
Hervestiging van spekbome in Jansenville gee boere weer moed
Written on 07/13/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.