Die hervatting van die Landbounavorsingsraad (LNR) se vervaardiging van entstof teen bek-en-klouseer (BKS) is lofwaardig. Tog skep sy beperkte kapasiteit te midde van nuwe uitbrekings in die wêreld die risiko dat internasionale vervaardigers van uiters noodsaaklike entstof vir Suid-Afrika onder toenemende druk kan kom.
BKS-entstof: Internasionale uitbrekings kan druk plaas op vervaardiging
Written on 04/12/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.