Tot dusver vanjaar is lams- en speenkalfpryse op gunstige prysvlakke vergeleke met gemiddelde pryse vir die ooreenstemmende tydperk in die kalenderjare van 2016 tot 2025. Hoë brandstofpryse plaas egter erge druk op verbruikers, en die moontlike styging in rentekoerse kan verbruikers verder onder druk plaas, wat druk op hul aankope van rooivleis sal plaas.
Ekonomiese druk kan gunstige lams- en speenkalfpryse laat daal
Written on 05/26/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.