Brucellose bly een van die mees onderskatte, maar wydverspreide siektes in Suid-Afrikaanse veekuddes en hou nie net ’n bedreiging vir dieregesondheid in nie, maar ook vir mense. Tydens ’n paneelbespreking oor dieregesondheid by die onlangse AgriHXpo in Limpopo, het kenners gewaarsku dat die siekte tans in baie kuddes voorkom, juis omdat toetsing en beheer oor die jare heen verswak het.
Watwo BKS, brucellose en vrugbaarheidsiektes knou al meer kuddes, sê veeartse
Written on 03/26/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.