Ná die Robertson-oorstromings is duisende bottels Van Loveren-wyn se etikette beskadig en die glas modderbesmeer gelaat. Maar die wyn is steeds van dieselfde topgehalte en die storie agter Van Loveren se ‘vloedwyne’ help om die bottels van die rakke af te laat vlieg. Jy kry nie net ʼn winskopie nie, maar ʼn kunswerk.
Koop slim | ‘Vloedwyn’ kry tweede lewe op winkelrakke
Written on 07/15/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.