Boere wat kunsmatige intelligensie (KI) ignoreer, loop die gevaar om nét so ver agter te raak soos iemand wat vandag nog ’n tjekboek in plaas van elektroniese bankdienste wil gebruik, het Theo Vorster, ekonoom en finansiële raadgewer, op die Nyl-boerevereniging se onlangse boeredag op die Springbokvlakte gewaarsku.
KI-revolusie: ‘Boere moet op dié bus klim’
Written on 08/26/2026
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/tegnologie/ki-revolusie-boere-moet-op-die-bus-klim-20260826-0842
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.