DA waarsku oor ‘ingrypende, onregmatige’ damregulasies

Written on 04/09/2026
@maroelamedia

Volgens die DA verteenwoordig hierdie regulasies ʼn ingrypende en onwettige beleidverskuiwing wat openbare toegang tot staatsdamme in gedrang bring, private eiendomsreg ondermyn en plaaslike ekonomieë wat van ontspanning- en kommersiële aktiwiteite afhanklik is, bedreig.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.