Paul van Niekerk van Boshoek Bovelders, saam met die Anhali-familieboerdery tussen Memel en Verkykerskop, is in 2025 as Voermol se Beesboer van die Jaar aangewys. Die onderneming se sukses rus op intensiewe kuddebestuur, wat individuele parings en omvattende DNS-rekords vir elke dier insluit.
Paul van Niekerk lei bekroonde beesboerdery in die Vrystaat
Written on 02/13/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.