Tot 40 m. BKS-entstofdosisse binne sowat twee maande in SA verwag

Written on 07/15/2026
Alani Janeke

Met die proses wat na verwagting later vandeesweek begin gaan word om boere toe te laat om as gemagtigde persone te registreer om entstowwe teen bek-en-klouseer (BKS) te kan koop, word verwag dat tot 40 miljoen dosisse die land in die volgende sowat twee maande kan inkom, sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share