Met nuwe BKS-regulasies kan SA melkpoeier ingevoerde produkte straks vervang

Written on 08/25/2026
Carien Kruger

Die invoer van suiwelprodukte was in die eerste ses maande van vanjaar meer as dubbeld soveel as in dieselfde tydperk verlede jaar, maar danksy nuwe regulasies wat met bek-en-klouseer (BKS) verband hou, behoort dié invoer nou te daal.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share