Boere in die Vrystaat word versoek om deel te neem aan ’n studie oor die voorkoming van veediefstal. In dié verband word onder meer op die gebruik van tegnologie en inligting gekonsentreer.
Boere aangemoedig om deel te neem aan studie oor veediefstal
Written on 07/17/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.