Registrasiedatum vir rooivleisuitvoer na VAE verleng

Written on 08/27/2026
Alani Janeke

Nadat ’n besluit deur die departement van landbou in April vanjaar ’n ernstige impak op Suid-Afrika se rooivleisuitvoer na die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) gehad het, het Willie Aucamp, minister van landbou, ’n aankondiging gemaak wat die situasie kan vergemaklik.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share