Die verhoging van 25 basispunte in die repokoers tot 7% van 29 Mei af gaan boere onder meer druk plaas. Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het Donderdag besluit om rentekoerse te verhoog.
Rentekoersverhoging: Boere moet hul kontantvloei baie mooi bestuur
Written on 05/28/2026
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.