Een van die groot paradokse in Suid-Afrika is dat die land ’n netto uitvoerder van voedsel is en meer as genoeg voedsel produseer om die plaaslike bevolking van sowat 60 miljoen mense te voed. Baie mense ly egter steeds honger, onder meer omdat voedsel tussen die plaas en verbruiker bederf. Navorsers meen beter koelopberging kan help verseker dat dié voedsel mense wel bereik.
Beter koelopberging kan vermorsing van voedsel beperk
Written on 08/27/2026
Michelle van der Spuy
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

