Sterk winde bemoeilik blus van Du Toitskloof brand

Written on 04/08/2026
Jasper Raats

’n Veldbrand woed sedert Dinsdagmiddag 7 April op privaatgrond bo-op die Du Toitskloofpas in die Kaapse Wynland, met brandbestryders wat deur die nag en vroeë oggendure gespook het om die vuur onder bedwang te kry.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.