Bek-en-klouseer (BKS) is nie net meer ’n probleem vir beesboere nie, het dr. Jacqui Marais, private veearts van KwaZulu-Natal, gesê nadat ’n koedoe in dié provinsie onlangs positief vir die siekte getoets het – ’n verwikkeling wat die biosekerheidsprentjie vir boere ingrypend verander.
Biosekerheidsprentjie verander ná ook koedoe positief vir BKS toets
Written on 02/24/2026
Jasper Raats
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

