Die verwysing na sogenoemde “waterbeskadigde” mieliepitte, wat steeds in die gewysigde regulasies vir die gradering van mielies genoem word, verwar belanghebbendes in die graanbedryf, en Graan SA stel voor dat eerder na “watergevlekte” pitte verwys word.
‘Waterbeskadigde’ mieliepitte saai verwarring
Written on 02/25/2026
Nico van Burick
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/waterbeskadigde-mieliepitte-saai-verwarring-20260225-0349
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

