Die rooivleisbedryfsliggaam, die RMIS, het reeds drie maande gelede die proses begin om bek-en-klouseer (BKS)-entstof met behulp van die regering te kan invoer om dit aan plaaslike rolspelers in die rooivleiswaardeketting te koop aan te bied. Dié proses sal van Augustus vanjaar af verdere momentum kry.
BKS: Boere, ander rolspelers sal binne weke entstof kan bestel
Written on 07/12/2026
Alani Janeke
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

