Trump se plan vir 300 000 ton beesvleisinvoer lok boereverset uit

Written on 08/27/2026
Lloyd Phillips

Pres. Donald Trump se plan om die Amerikaanse mark met tariefvrye, ingevoerde beesvleis te oorlaai, het skerp kritiek van vier groot landbou-organisasies ontlok. Hulle waarsku dat dit die brose herstel van Amerika se beeskudde bedreig.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share