Nuwe teeltegnieke gee hoop, maar wetgewing kan boere knel

Written on 08/30/2026
Amelia Genis

Moderne teeltegnieke wat die ontwikkeling van nuwe kultivars meer presies en vinniger maak, word in Suid-Afrika deur wetgewing belemmer. Eweneens kan regulasies wat intellektuele eiendom beskerm, boere se vermoë om saad terug te hou, beperk.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share