Met noukeurige bestuur kan Riaan Taljaard – met ’n relatief klein werksmag – spog as ’n Graanboer van die Jaar-finalis. Hy boer op watertafelgronde naby Hoopstad in die Vrystaat met mielies, sojabone, sonneblomme, pekanneute en wild.
Riaan Taljaard wys hoe noue bestuur groot resultate lewer
Written on 02/25/2026
landbou
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

