Die uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) is nie meer bloot ’n dieregesondheidsprobleem nie, sê dr. Ernst van Biljon, hoofdosent in voorsieningskettingbestuur aan die IMM Nagraadse Skool in Johannesburg . Die gevolge daarvan word regoor die land se voorsieningsketting vir vee gevoel.
BKS kos veesektor al R13,1 miljard, wys studie
Written on 08/24/2026
Michelle van der Spuy
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/diere/bks-kos-veesektor-al-r131-miljard-wys-studie-20260824-1002
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

