Die Mynwerkersontwikkelingsagentskap (MDA) het die eerste 200 byekorwe in die Noord-Kaap versprei as deel van ʼn landwye projek om werklose mynwerkers as kleinskaalse byeboere op te lei. Sedert 2022 het die MDA reeds 7 000 korwe versprei. Die projek skep ʼn volhoubare inkomste, bevorder plaaslike rou heuning- produksie en help om die mark vir nagemaakte heuning teen te werk.
Soet sukses vir oudmynwerkers wat nou met bye boer
Written on 02/22/2026
@maroelamedia
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

