Dít is Artikel 9-skema se bepalings vir kwarantyn en beheerde slagting

Written on 07/12/2026
Alani Janeke

Die Artikel 9-skema wat vandeesweek in die Staatskoerant gepubliseer is, dui onder meer aan ná hoe lank beeste wat ingeënt is, geslag kan word én dit dui ’n korter kwarantynperiode vir beheerde slagting aan vir beeste wat siek was en gesond geword het. Dié bepalings is gebaseer op wetenskaplike navorsing wat deur ’n span plaaslike veeartse en navorsers gedoen is.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share