Al meer regeringslede spreek hul kommer uit oor die potensiële likwidasie van die suikermeul-reus, Tongaat Hulett. Die departement van handel, nywerheid en mededinging sê dat die likwidasie van die maatskappy slegs oorweeg moet word as alle ander vorme van sakeredding uitgeput is.
‘Tongaat Hulett-likwidasie moet laaste uitweg wees’
Written on 02/24/2026
Lloyd Phillips
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

