Swartland: Tot ’n derde van oespotensiaal reeds verlore

Written on 08/28/2026
Amelia Genis

Graan staan brandryp op landerye in die Swartland, waar dit die afgelope twee maande bitter min gereën het. Berekenings toon dat tot ‘n derde van die oespotensiaal reeds verlore is.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share