Dispuut oor skape nié motief vir aanval, sê Senekal-boer

Written on 04/09/2026
Michelle van der Spuy

Jaco de Villiers (65), beesboer van Senekal in die Vrystaat en stigter van die Rooivleis-aksiegroep (RAG), sê die mense wat op Dinsdag 7 April onder meer sy hond doodgeskiet en hooibale op sy plaas aan die brand gesteek het, is nie sakevennote van hom nie.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.