Die aantal aktiewe bek-en-klouseer- (BKS) uitbrekings in Suid-Afrika het in Julie vir die eerste keer sedert die begin van die landwye inentingsveldtog in Februarie gedaal. Dié daling spruit egter grootliks uit gewysigde en bygewerkte beheermaatreëls vir bestaande uitbrekings, eerder as uit minder nuwe besmettings.
BKS: Getal aktiewe uitbrekings daal namate hersiene beheermaatreëls begin geld
Written on 08/27/2026
Lloyd Phillips
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

