Landbou se winsmarge net onder 25%, wys departement se syfers

Written on 07/12/2026
Francois Williams

Boere in verskillende subsektore van die landbou wat erg sukkel, sal beslis hiermee verskil, maar die departement van landbou se jongste historiese statistieke wys die landbousektor het sedert 1991 tot nou ’n gemiddelde winsmarge van 24,8% behaal. Die verwagting is dat die komende El Niño dié syfer oor die komende paar seisoene kan knou.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share