Die dag as Boere egter hul plaashekke sluit en ʼn heenkome in Amerika gaan soek, sal die regering en politici ʼn ander deuntjie sing. Wie gaan Suid-Afrika se mense voed as ons eie produsente nie meer die finansiële vermoë het om te plant nie?
As die boer nie meer die risiko kan dra nie
Written on 08/28/2026
@maroelamedia
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

